Isotope van oganesson

Die chemiese element oganesson (Og), met ’n atoommassa van ongeveer 289 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element beskou. Daar is nog net een isotoop bekend: 294Og, wat in 2006 die eerste keer gevorm het. Die isotoop het ’n halfleeftyd van 890 mikrosekondes.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search